Services
Accounting
Aftercare
Air Conditioning
Airport Transfers
Appliance Repair
Auto Electrician
Bakkie Hire
Balustrades
Bathroom Renovation
Building & Trades
Car Hire
Catering
Child & Elder Care
Cleaning
Computer & It
Digital Marketing
Dj & Entertainment
Dry Cleaners
Dstv
Email
Call Me
 

StudieMetodes

Educational Learning Services in Pretoria East

Type: Educational learning
Province: Gauteng
City: Pretoria East
Address: 56-1 Achilles Way
Ons doen StudieMetodes groeps of aanlynkursus met kinders graad 4-12. Ons leer elke leerder om te leer volgens hul eie unieke leerstyl met behulp van ons toetse wat leerders vooaraf voltooi.Memoriserings tegnieke, opsommings en nog baie meer. Kinders is ons passie en dit is belangrik dat elke kind hulle doeltreffend en suksesvol te leer. Dit is ons plig om seker te maak as ouer dat my kind effektief en maklik leer. Bespreek gerus jou kind se kursus. Ons kursus bestaan uit n eenmalige 3 ure werkswinkel waar jou kind genoeg selfvertroue sal kry om nodige tenieke toe tepas om op hul eie te leer vorentoe in die toekoms. Volg ons op FB by OPTI-KiDZ & TEENZ STUDIEMETODES

Christa


+2********Show Number
+2********Show WhatsApp

By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Policy and agree to receive newsletters and promo offers from Public Ads.
Claim listing
Related Ads
Products & Business

Sponsored Links
Go to top
Stay informed! Visit SA Department of Health's website for COVID-19 updates: www.sacoronavirus.co.za
Remove