Vehicles
Property
Pets
Jobs
Job Seekers
Merchandise
Services
Electronics
Fashion
Sports
Events
Email
 

OULIKE HASIES TE KOOP VIR SLEGS R35- VIR EEN EN R60- VIR TWEE

Livestock in Northern Suburbs

Oct 10, 2021  
9236 Visits
R35
Province: Western Cape
City: Northern Suburbs
Ad Type: Offering
EK WAG VIR IEMAND OM MY TE KOM HAAL. IEMAND WAT GOED EN LIEF VIR MY SAL WEES. EK IS NET 'N KLEIN WEERLOSE HASIE WAT VAN JOU AFHANKLIK IS. EK EET WORTELS, SPINASIE, APPELS EN PALLETS.

EK HOU VAN SAGTE STROOI ONDER MY POOTJIES. OF OM BUITE ROND TE HARDLOOP. EK IS NIE HEELTEMAL MINIATUUR NIE,

EK IS OOK NIE GROOT NIE, MAAR VAN MEDIUM GROOTTE.
EK IS VAN PAROW AREA.

KONTAK NOMMER 076 5390 586

PETRO



By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Policy and agree to receive newsletters and promo offers from Public Ads.
Claim listing
Related Ads
Sponsored Links
Go to top
Stay informed! Visit SA Department of Health's website for COVID-19 updates: www.sacoronavirus.co.za
Remove